Welkom by
Ovie-VibzWaar musiek meer as net ‘n deuntjie is vir alle ouderdomme (4yrs- 72yrs)
Besoek ons
Plek: Hoërskool Overkruin, Braam Pretorius, Wonderboom, 0182
Foon: 083 788 4241
Epos: [email protected]
Skool Ure: Maandag-Saterdag: 8vm – 7nm
Alle geluide kom van Vibrasie
Die woord VIBRIENCE is ‘n kombinasie van twee woorde: VIBRATION & EXPERIENCE. Alle geluide kom van Vibrasie. Ons fokus nie net op musieknotas nie, maar fokus ook daarop om u ‘n ervaring te bied wat u lewe sal verryk!
Kies jou Instrument
Ons hoof fokus is op die student se liefde vir musiek!
Voordele
Hoekom Ovie-Vibz
Ons hoof fokus is op die student se liefde vir musiek!

01.
Ons werk met die leerder in sy totaliteit: intellektueel, emosioneel en liggaamlik
02.
Musiekonderrig het ‘n positiewe uitwerking op die akademiese prestasie en algemene welsyn van leerders.
03.
Die leerders sal die geleentheid hê om deel te neem aan 2 konserte voor ‘n vriendelike gehoor (dit help om die leerders se selfvertroue te bou) deur die loop van die jaar: “Band Show”– hier kry elke student die geleentheid om saam met ‘n “Live Band” ‘n liedjie te sing en ook die “Recording Show” waar elke student ‘n liedjie gaan opneem in ‘n professionele “Recording studio”. By die konsert sing die leerders hulle liedjie “live”, maar die CD van die konsert word dan vrygestel by die konsert.
04.
Die leerders het ook die geleentheid om in te skryf vir vele kompetisies bv. Noorderkruin Kunstefees; SATCH, Talent Africa; Garsfontein Kunstefees ens.
05.
Ons het ‘n interne sillabus wat die leerders kan volg, wat tegniek, teorie, gehoor, prakties en waardering insluit. Dan kan hulle ook inskryf vir ‘n eksterne eksamen deur UNISA, TRINITY of RSL (Rockschool).
Bel Ons
083 788 4241
Epos Ons
Besoek Ons
Hoërskool Overkruin, Braam Pretorius, Wonderboom, 0182